Deel Twee

Daar's nie veel wat ek kon sê
Oor die manier wat jy
Als so gou wou los nie
Nie veel wat ek
Daaroor wil sê

Ek kan seker spyt wees
Dat ek stil was
Toe jy my vra of ek alright is, want ek wou skree
Ek wou

Die whiskey in my glas raak op
En die band in die hoek wil stop
Die barman
Skud net sy kop as ek vra

Gooi net nog een
Gooi net nog een
Gooi net nog een drink vir my
Op haar

Gooi net nog een
Gooi net nog een
Sodat ek net kan vergeet vir nou
Al is dit net vir nou

Sê my waar's jou fyn lyn
Tussen net omgee en om rerig
Lief te hê, tussen die waarheid
En wat jy vertel het

Want daar's te veel vrae waarmee jy my los oor myself
Oor jou en oor die liefde
Ja die liefde

Die whiskey in my glas raak op
En die band in die hoek pak al op
Die barman
Skud net sy kop as ek vra

Gooi net nog een
Gooi net nog een
Gooi net nog een drink vir my
Op haar

Gooi net nog een
Gooi net nog een
Sodat ek net kan vergeet vir nou
Al is dit net vir nou

Die band in die hoek is weg
En die eienaar begin hom vererg
Die barman
Skud net sy kop as ek vra

Gooi net nog een
Gooi net nog een
Gooi net nog een drink vir my
Op haar

Gooi net nog een
Gooi net nog een
Sodat ek net kan vergeet vir nou
Al is dit net vir nou

Gooi net nog een
Gooi net nog een
Gooi net nog een drink vir my
Op haar

Gooi net nog een
Gooi net nog een
Sodat ek net kan vergeet vir nou
Al is dit net vir nou

Trivia about the song Deel Twee by Klopjag

When was the song “Deel Twee” released by Klopjag?
The song Deel Twee was released in 2005, on the album “Album 3”.

Most popular songs of Klopjag

Other artists of