Die Een Wat Jy Wil He

Johan Vorster

Ek doen net wat jy sê
Net wat jy wil hoor
Dis hoe jy my toor
En wat jy reg kry
En deur dit als is jy nie by my

En kan jy sien
Hoe ek vir jou val
Hoe ek vir jou wil
Wees wat jy wil hê
Kan jy nie hoor nie (Hoor nie, hoor nie)
Ek wens ek kon net vir jou sê

As ek probeer is dit te laat
As ek jou soen dan raak jy kwaad
Ek het jou klaar verloor (Klaar verloor)
Met elke kyk gee jy my hoop, en daarom glo ek elke woord
Ek trek die kortste loot (Korste loot)
As jy kan sê wat jy bedoel, en wat jy eintlik vir my voel
Sou dit nie nodig wees nie 'om my brein te spoel'
Dat as die een wat jy wil hê
Jou nie wil hê nie (Hê nie, hê nie)

Wil jy hoor wat ek sê
Of wat ek wil hê
Of speel jy die fool
Jy hou my buite
En deur dit als voel jy niks vir my

Maar jy sal sien
Ek gee nie so gou
Op, smokkel met jou
Kop, Ek wil jou hê
Ek wou nog altyd (Altyd, altyd)
Net hoor hoe jy dit vir my sê

As ek probeer is dit te laat
As ek jou soen dan raak jy kwaad
Ek het jou klaar verloor (Klaar verloor)
Met elke kyk gee jy my hoop, en daarom glo ek elke woord
Ek trek die kortste loot (Korste loot)
As jy kan sê wat jy bedoel, en wat jy eintlik vir my voel
Sou dit nie nodig wees nie 'om my brein te spoel'
Dat as die een wat jy wil hê
Jou nie wil hê nie

Jy sê dis wat ek soek
Try elke trick in die boek
Druk jou in 'n hoek
Ek wil nie hoor nie
En vir daai rede
Moet ek maar voel
Want ek wil hê, wat elke girl ook wil hê
Net iemand wat sê
Dat sy is die een
Maar dis nie jy nie (Jy nie, jy nie)
Ek wens ek kon dit vir jou sê

As ek probeer is dit te laat
As ek jou soen dan raak jy kwaad
Ek het jou klaar verloor (Klaar verloor)
Met elke kyk gee jy my hoop, en daarom glo ek elke woord
Ek trek die kortste loot (Kortste loot)
As jy kan sê wat jy bedoel, en wat jy eintlik vir my voel
Sou dit nie nodig wees nie om my brein te spoel
Dat as die een wat jy wil hê
Jou nie wil hê nie (Hê nie, hê nie)

As ek probeer is dit te laat
As ek jou soen dan raak jy kwaad
Ek het jou klaar verloor (Klaar verloor)
Met elke kyk gee jy my hoop, en daarom glo ek elke woord
Ek trek die kortste loot (Korste loot)
As jy kan sê wat jy bedoel, en wat jy eintlik vir my voel
Sou dit nie nodig wees nie om my brein te spoel
Dat as die een wat jy wil hê
Jou nie wil hê nie (Hê nie, hê nie)

Dat as die een wat jy wil hê
Jou nie wil hê nie

Trivia about the song Die Een Wat Jy Wil He by Lianie May

When was the song “Die Een Wat Jy Wil He” released by Lianie May?
The song Die Een Wat Jy Wil He was released in 2009, on the album “Boeremeisie”.
Who composed the song “Die Een Wat Jy Wil He” by Lianie May?
The song “Die Een Wat Jy Wil He” by Lianie May was composed by Johan Vorster.

Most popular songs of Lianie May

Other artists of Country pop