Honey, Honey

Stig Erik Leopold Anderson, Benny Goran Bror Andersson, Bjoern K. Ulvaeus

Honey, honey, ek's jou Playboy bunny
En ek voel so funny wanneer jy aan my wil raak
En sê my honey ek's meer werd as money
Want my stertjie, my ore wys ek net vir jou
En ek bly jou liefie as jy vir my wil hou

Honey, honey wil jy
Dalk 'n rol vir my kry?
Sê my hoe het Pamela dit reggekry?

Wat het sy wat ek nie
Het of ooit sal hê nie?
Jy het haar dan nog nie eers gevry nie

En ek sê honey, honey, ek's jou Playboy bunny
En ek voel so funny wanneer jy aan my wil raak
En sê my honey ek's meer werd as money
Want my stertjie, my ore wys ek net vir jou
En ek bly jou liefie as jy vir my wil hou

Honey, honey ek's nie
Aangeplak soos sy nie
Ek is real, ek bly nog heel en ek's joune

En voor jy weer daai droom kry
Weet ek's beter as sy
Ek's die een wat aand na aand by jou bly

En ek sê honey, honey, ek's jou Playboy bunny
En ek voel so funny wanneer jy aan my wil raak
En sê my honey ek's meer werd as money
Want my stertjie, my ore wys ek net vir jou
En ek bly jou liefie as jy vir my wil hou

Honey, honey, ek's jou Playboy bunny
En ek voel so funny wanneer jy aan my wil raak
En sê my honey ek's meer werd as money
Want my stertjie, my ore wys ek net vir jou
En ek bly jou liefie as jy vir my wil hou

Trivia about the song Honey, Honey by Lianie May

When was the song “Honey, Honey” released by Lianie May?
The song Honey, Honey was released in 2009, on the album “Boeremeisie”.
Who composed the song “Honey, Honey” by Lianie May?
The song “Honey, Honey” by Lianie May was composed by Stig Erik Leopold Anderson, Benny Goran Bror Andersson, Bjoern K. Ulvaeus.

Most popular songs of Lianie May

Other artists of Country pop