Oranje blanje blou
Daar was ‘n plek waar dit eers groen was
‘n Boer kon nog sy bul klas
In vrede kon hy kos plant
Daai grond is nou net droë sand
Bobbejaan klim ‘n helse berg
Hy het hom vir ‘n Brit vererg
Daai berg is gemaak van piere strooi
Ek wens tog iemand wil die bobbejaan daar af gaan gooi
Goodbye vir nou oranje blanje blou
In die land van melk en heuning
Oorleef ons op ‘n lening
Goodbye vir nou oranje blanje blou
In die land van melk en heuning
Oorleef ons op ‘n lening
Jou bloulig raak nou donkergrys
Daar’s ‘n kammaboer in jou pa se huis
Hy’s happy hy’t die grond gekry
Maar dink jy nou daai nuwe boer kan ‘n trekker ry?
Bly positief en hou aan smile
Terwyl jy die polisie dial
Want hy is oor ‘n uur dalk hier
Om sy pel te help met jou plasma TV
Goodbye vir nou oranje blanje blou
In die land van melk en heuning
Oorleef ons op ‘n lening
Goodbye vir nou oranje blanje blou
In die land van melk en heuning
Oorleef ons op ‘n lening
As jy so onder misdaad lei
Pak jou goed en kry jou ry
Mister minister wat sê jy?
Dink jy moet eerder die plek regkry
Goodbye vir nou oranje blanje blou
In die land van melk en heuning
Oorleef ons op ‘n lening
Goodbye vir nou oranje blanje blou
In die land van melk en heuning
Oorleef ons op ‘n lening
Goodbye vir nou oranje blanje blou
In die land van melk en heuning
Oorleef ons op ‘n lening