Die Donkie

O, die donkie is ‘n wonderlike ding
Ja-nee die donkie is ‘n wonderlike ding
Die donkie is ‘n bonkel, hy’s ‘n boetie van ‘n muil
Sien die een die ander dan begin hy sommer huil

O die donkie, ja die donkie
O die donkie is ‘n wonderlike ding
Sy kop is so groot, dit lig sy agterpoot
Die donkie is ‘n wonderlike ding

Ja die donkie is ‘n wonderlike ding
O, die donkie is ‘n wonderlike ding
Hy trek as hy staan en hy vrek as hy gaan
Die donkie is ‘n wonderlike ding

O, die donkie is 'n wonderlike ding
O, die donkie is ‘n wonderlike ding
Hy staan teen die draad en hy loer op die straat
Die donkie is ‘n wonderlike ding

O, die donkie, ja die donkie
Ja die donkie is ‘n wonderlike ding
Die donkie is ‘n bielie hy’s ‘n boetie van ‘n muil
Sien die een die ander dan begin hy sommer huil

O die donkie, ja die donkie
O die donkie is ‘n wonderlike ding
Hy staan op die strand en hy eet ‘n koerant
Die donkie is ‘n wonderlike ding

Ja die donkie is ‘n wonderlike ding
O die donkie is ‘n wonderlike ding
Hy staan en dink waar die muishond stink
O die donkie is ‘n wonderlike ding

O die donkie, ja die donkie
O die donkie is ‘n wonderlike ding
Hy staan en hik met sy kop in ‘n mik
O die donkie is ‘n wonderlike ding

O die donkie, ja die donkie
O die donkie is ‘n wonderlike ding
Die donkie is ‘n bonkel, hy’s ‘n boetie van ‘n muil
Sien die een die ander dan begin hy sommer huil

O die donkie, ja die donkie
Ja die donkie is ‘n wonderlike ding
Hy staan in die sand en hy eet ‘n koerant
Die donkie is ‘n wonderlike ding

Ja die donkie is ‘n wonderlike ding
Ja nee die donkie is ‘n wonderlike ding
Hy gaan soms kuier by sy donkie vryer
Die donkie is ‘n wonderlike ding

Ja die donkie is ‘n wonderlike ding
O ja die donkie is ‘n wonderlike ding
O die donkie is ‘n wonderlike ding
Hy lek haar aan die nek en hy kou haar aan die bek
O die donkie is ‘n wonderlike ding
Ja die donkie is 'n wonderlike ding
O die donkie is ‘n wonderlike ding

Most popular songs of Pieter Smith

Other artists of Middle of the Road (MOR)