Die Een

Hoog bokant die berge tot ver onder in die see
Tussen sterre, wind en reën bly jy vir my die een

Leer vir my
Om jou wildste drome te verstaan en leer vir my
Om die trane uit jou oë te haal en wys vir my
Waar die antwoord op jou vrae lê en wys vir my
Wat dit is wat jou twee oë vir my sê

Waarvandaan die vreemde naam maar die vrae in jou lê
Lank voordat die son gaan slaap sal jy my hoor sê

Hoog bokant die berge tot ver onder in die see
Tussen sterre, wind en reën bly jy vir my die een
Hoog bokant die berge tot ver onder in die see
Tussen sterre, wind en reën bly jy vir my die een

Bly by my
As ‘n verre kus jou naam uitroep en bly by my
As ‘n vreemde hand na jou kom soek en wees vir my
Soos die wind wat op die berge slaap en wees vir my
Soos die reënboog wat die horison raak

Waarvandaan die vreemde naam maar die vrae in jou lê
Lank voordat die son gaan slaap sal jy my hoor sê

Hoog bokant die berge tot ver onder in die see
Tussen sterre, wind en reën bly jy vir my die een
Hoog bokant die berge tot ver onder in die see
Tussen sterre, wind en reën bly jy vir my die een

Deur al die jare heen (Jare heen)
Bly jy vir my die een (Vir my die een)
Deur al die jare deur (Jare deur)
Bly jy vir my die een (My die een)

Lei vir my
Na die stilte wat diep in jou woon en lei vir my
Na ‘n vreemde strand waarvan jy droom en wees vir my
Soos die warmte van ‘n kaggelvuur en wees vir my
Soos ‘n kerslig in die donkerste uur

Waarvandaan die vreemde naam maar die vrae in jou lê
Lank voordat die son gaan slaap sal jy my hoor sê

Hoog bokant die berge tot ver onder in die see
Tussen sterre, wind en reën bly jy vir my die een
Hoog bokant die berge tot ver onder in die see
Tussen sterre, wind en reën bly jy vir my die een

Hoog bokant die berge tot ver onder in die see
Tussen sterre, wind en reën bly jy vir my die een
Hoog bokant die berge tot ver onder in die see
Tussen sterre, wind en reën bly jy vir my die een
Bly jy vir my die een
Bly jy vir my die een

Trivia about the song Die Een by Pieter Smith

When was the song “Die Een” released by Pieter Smith?
The song Die Een was released in 2006, on the album “Die Een”.

Most popular songs of Pieter Smith

Other artists of Middle of the Road (MOR)