Asemloos

Asemloos as jou lippe my stilmaak
Asemloos as jou vingers aan my raak
Mooi so mooi die fokus van al my gedagtes

Asemloos my naam met jou stem te hoor
Sag fluweel musiek wat my hart wegsteel
Asemloos my hart steek jy aan die brand
Asemloos jy's die uurglas en ek die sand
Asemloos jou lyf is 'n storie

'n Scene uit 'n movie 'n lêplek vir my hart
Jou werklikheid los my verward
Jou glimlag verhelder emosies gekelder
Gestuur van 'n ander planeet

Perfekte lyne jou lyf pas teen myne
Gedagtes verdwaal deur my kop
So ver van die hede verhoorde gebede
Jy't my hele wêreld gestop

Asemloos as jou lippe my stilmaak
Asemloos as jou vingers aan my raak
Mooi so mooi die fokus van al my gedagtes
Asemloos op wolke laat jy my loop
Asemloos my hart maak gedagtes oop

'n Scene uit 'n movie 'n lêplek vir my hart
Jou waarheid los my verward
Jou glimlag verhelder emosies gekelder
Gestuur van 'n ander planeet

Perfekte lyne jou lyf pas teen myne
Gedagtes verdwaal deur my kop
So ver van die hede verhoorde gebede
Jy't my hele wêreld gestop

Asemloos as jou lippe my stilmaak
Asemloos as jou vingers aan my raak
Mooi so mooi die fokus van al my gedagtes

'n Scene uit 'n movie 'n lêplek vir my hart
Jou waarheid los my verward
Jou glimlag verhelder emosies gekelder
Gestuur van 'n ander planeet

Asemloos jou asem my lippe raak
Asemloos die dier in my wakker maak
Asemloos jy my in versoeking lei
Asemloos jou voete teen myne gly

Asemloos asemloos
Asemloos asemloos
Asemloos asemloos
Asemloos asemloos

Trivia about the song Asemloos by Ray Dylan

When was the song “Asemloos” released by Ray Dylan?
The song Asemloos was released in 2008, on the album “Breek Die Ys”.

Most popular songs of Ray Dylan

Other artists of Middle of the Road (MOR)