Dit Lyk vir My Jy Kyk vir My
Jy lyk onskuldig
En ek wag geduldig
Dis funny
Om te sien hoe jy my terg
Maar jy dink ek weet nie
Dat jy my opmeet nie
Ag come on
Die spanning raak nou erg
Jy speel ‘n game van kat en muis
Dis duidelik
Jy’t dit weer bewys
Jy maak my klaar ek kan dit nie verdra
Dit lyk vir my jy kyk vir my
En ek kan jou oë nie vergeet nie
Maar jy wil nie hê ek moet weet nie
En ek kannie wag dat jy weer kyk nie
Dit lyk vir my jy kyk weer vir my
En ek kan my oë nie meer glo nie
Die gevoel mag ons twee nie verloor nie
En ek kannie wag om jou te ontmoet nie
Ek is gewillig
Is jy nog onskuldig?
Ek’s seker
Jou gevoel vir my is daar
Wil jy nie bly nie
Hier naby my nie?
Belowe
Beloftes maak mos skuld
Jy speel ‘n game van kat en muis
Dis duidelik
Jy’t dit weer bewys
Jy maak my klaar ek kan dit nie verdra
Dit lyk vir my jy kyk vir my
En ek kan jou oë nie vergeet nie
Maar jy wil nie hê ek moet weet nie
En ek kannie wag dat jy weer kyk nie
Dit lyk vir my jy kyk weer vir my
En ek kan my oë nie meer glo nie
Die gevoel mag ons twee nie verloor nie
En ek kannie wag om jou te ontmoet nie
Dit lyk vir my jy kyk vir my
En ek kan jou oë nie vergeet nie
Maar jy wil nie hê ek moet weet nie
En ek kannie wag dat jy weer kyk nie
Dit lyk vir my jy kyk weer vir my
En ek kan my oë nie meer glo nie
Die gevoel mag ons twee nie verloor nie
En ek kannie wag om jou te ontmoet nie