Ek Sal vir Altyd

Onthou jy nog die koshuis dae?
Die eerste aand toe ek jou vra kom saam met my

Die jare het verby geskyf
En ons liefde na mekaar gedryf en jy’s nog by my

En soveel mense het ons aangestaar
Nie besef ons liefde's regtig waar
Tog regtig daar

Ek sal vir altyd ek sal vir altyd by jou staan
Al kom daar donker tye ons sal deur dit gaan
Sal jy vir altyd sal jy vir altyd my hand vashou?
Solank jy weet ek’s daar en ek sal bly by jou

Ek onthou nog ons studente dae
Op Stellenbosch het ek gevra kom saam met my

Die jare het verby geskyf
En ons liefde na mekaar gedryf jy’s nog by my

En soveel mense het ons aangestaar
Nie besef ons liefde's regtig waar
Tog regtig daar

Ek sal vir altyd ek sal vir altyd by jou staan
Al kom daar donker tye ons sal deur dit gaan
Sal jy vir altyd sal jy vir altyd my hand vashou?
Solank jy weet ek’s daar en ek sal bly by jou

Liefde kort ook water
Soos dit groei kom ons al nader aan mekaar
Mmm dis bewys

Vertroue het ook vlerke as jy vlieg word dit al sterker
Jy sal sien
Ja dis bewys

Ek sal vir altyd ek sal vir altyd by jou staan
Al kom daar donker tye ons sal deur dit gaan
Sal jy vir altyd sal jy vir altyd my hand vashou?
Solank jy weet ek’s daar en ek sal bly by jou

Ek sal vir altyd ek sal vir altyd by jou staan
Al kom daar donker tye ons sal deur dit gaan
Sal jy vir altyd sal jy vir altyd my hand vashou?
Solank jy weet ek’s daar en ek sal bly by jou
Ek sal vir altyd

Trivia about the song Ek Sal vir Altyd by Ray Dylan

When was the song “Ek Sal vir Altyd” released by Ray Dylan?
The song Ek Sal vir Altyd was released in 2011, on the album “Verskietende Sterre”.

Most popular songs of Ray Dylan

Other artists of Middle of the Road (MOR)