Hier's ons nou

My meisie’t gebel
Sy sê dis verby
Ek moes my bankbestuurder smeek om ‘n paar sente te kry

Waar gaan ek krag kry?
Of net ‘n lig in die nag
Gelukkig het ek goeie vriende om my hierdeur te dra

Hier’s ons nou
Hier’s ons nou
Deur die soet en die sout van die lewe bly ons vriende onthou

Hier’s ons nou
Hier’s ons nou
Deur die dik en die dun van die lewe bly ons vriende onthou

My kar is gestamp
My foon is gesteel
My buurvrou was gister so bitter ek raas weer teveel

Die swembad’s gekraak
My hond het weggeraak
Maar gelukkig het ek goeie vriende om my hierdeur te dra

Hier’s ons nou
Hier’s ons nou
Deur die soet en die sout van die lewe bly ons vriende onthou

Hier’s ons nou
Hier’s ons nou
Deur die dik en die dun van die lewe bly ons vriende onthou

Hier’s ons nou
Hier’s ons nou
Deur die soet en die sout van die lewe bly ons vriende onthou

Hier’s ons nou
Hier’s ons nou
Deur die dik en die dun van die lewe bly ons vriende onthou

Hier’s ons nou
Hier’s ons nou
Deur die soet en die sout van die lewe bly ons vriende onthou
Deur die dik en die dun van die lewe bly ons vriende onthou

Trivia about the song Hier's ons nou by Ray Dylan

When was the song “Hier's ons nou” released by Ray Dylan?
The song Hier's ons nou was released in 2008, on the album “Breek Die Ys”.

Most popular songs of Ray Dylan

Other artists of Middle of the Road (MOR)