Jy Maak My Mal

Kom skuif kom skuif ‘n bietjie nader
Kom plak kom plak by my
Kom werk kom werk ‘n bietjie harder
Kom wys kom wys vir my

Ek sê kom skuif kom skuif ‘n bietjie nader
Kom plak kom plak by my
Kom werk kom werk ‘n bietjie harder
Kom wys kom wys vir my (Wo wo wo)

Jy maak my mal (Wo wo wo)
Jy maak my mal (Wo wo wo)
Jy maak my mal (Wo wo wo)
Jy maak my mal

Kom dans kom dans ‘n bietjie nader
Kom druk kom druk jou lyf teen my
Jou oë jou oë kyk reg deur my
Dis jy ja dis jy wat my verlei

Ek sê kom dans kom dans ‘n bietjie nader
Kom druk kom druk jou lyf teen my
Jou oë jou oë kyk reg deur my
Dis jy ja dis jy wat my verlei (Wo wo wo)

Jy maak my mal (Wo wo wo)
Jy maak my mal (Wo wo wo)
Jy maak my mal (Wo wo wo)
Jy maak my mal

Jy maak my mal (Wo wo wo)
Jy maak my mal (Wo wo wo)
Jy maak my mal (Wo wo wo)
Jy maak my mal

Trivia about the song Jy Maak My Mal by Ray Dylan

When was the song “Jy Maak My Mal” released by Ray Dylan?
The song Jy Maak My Mal was released in 2008, on the album “Breek Die Ys”.

Most popular songs of Ray Dylan

Other artists of Middle of the Road (MOR)