Kom Terug
Waar lê jy vanaand baby?
Dink jy nog aan my my baby?
Wat sou jy vir my kon sê vanaand?
Verlang jy ook na my my baby?
Mis jy ook vir my my lady?
Ek wens ek kon weer by jou wees vanaand
Dit is koud en alleen hier sonder jou
Ek wil jou in my arms hou sê my waar is jy nou?
Kom terug na my ek’s jammer
Kom terug na my ek’s jammer
Kan jy hoor?
Ek lees jou briewe oor en oor
Kom terug na my ek’s jammer
Kom terug na my ek’s jammer
Kan jy hoor?
Ek lees jou briewe oor en oor
Of het ek jou verloor?
Onthou jy nog die woorde baby?
Jou beloftes ensovoorts my lady
Hoe kan jy my net so los en gaan?
Ek onthou die sterre in jou oë
Om te dink jy is nou weg
Ek het jou alweer verloor
Kom terug na my ek’s jammer
Kom terug na my ek’s jammer
Kan jy hoor?
Ek lees jou briewe oor en oor
Kom terug na my ek’s jammer
Kom terug na my ek’s jammer
Kan jy hoor?
Ek lees jou briewe oor en oor
Ek staan nou hier en wag vir jou
Kan jy nie sien ek het berou?
Draai net om en maak my deel van jou
Kom terug na my ek’s jammer
Kom terug na my ek’s jammer
Kom terug na my ek’s jammer
Kom terug na my ek’s jammer
Kan jy hoor?
Ek lees jou briewe oor en oor
Kom terug na my ek’s jammer
Kom terug na my ek’s jammer
Kan jy hoor?
Ek lees jou briewe oor en oor
Kom terug na my