Laat My die Een Wees

Nag my baby jy moet lekker slaap
Onder die maan vanaand
As ek more terugkom dan hou ek jou stywer vas

Ek bring vir jou my hart vol hoop
En my liefde in ‘n tas
Draai nou om en droom van my
Soos die verlede was

Laat my die een wees
Na wie jy smag
Laat my die een wees
Soos dit altyd was

Ek kom huis toe
Terug na waar ek hoort
En laat my die een wees om vir jou te sê
Dis by jou waar ek hoort

Vergewe my sondes
Ek was verkeerd
Ek het gestruikel en hoe kon ek jou alweer blameer?

Jy is my lewe
Jy was en sal altyd wees
Hoe kon ek net wegloop en dink dat die liefde my verlos van gees

Laat my die een wees
Na wie jy smag
Laat my die een wees
Soos dit altyd was

Ek kom huis toe
Terug na waar ek hoort
En laat my die een wees om vir jou te sê
Dis by by jou waar ek hoort

Vergeet nou van gister dis lankal verby
Dis verlede
Kom ons begin weer van voor ons het niks te verloor
Dis vir ewig

Laat my die een wees
Na wie jy smag
Laat my die een wees
Soos dit altyd was

Ek kom huis toe
Terug na waar ek hoort
En laat my die een wees om vir jou te sê
Dis by by jou waar ek hoort
En laat my die een wees om vir jou te sê
Dis by by jou waar ek hoort

Trivia about the song Laat My die Een Wees by Ray Dylan

When was the song “Laat My die Een Wees” released by Ray Dylan?
The song Laat My die Een Wees was released in 2011, on the album “Verskietende Sterre”.

Most popular songs of Ray Dylan

Other artists of Middle of the Road (MOR)