Al Lê Die Berge Nog So Blou

Al lê die berge nog so blou
Al lê die berge nog so blou
Al lê die berge nog so blou
Sy woorde sal ek steeds onthou

Maar dié moet julle darem weet
Maar dié moet julle darem weet
Maar dié moet julle darem weet
Sy woorde sal ek nooit vergeet

Al woon my liefling nog so ver
Al woon my liefling nog so ver
Al woon my liefling nog so ver
Dan groet ek hom met die Môrester

Al lê die berge nog so blou
Al lê die berge nog so blou
Al lê die berge nog so blou
Sy woorde sal ek steeds onthou

Dié moet julle weet
Dié moet julle weet

Dié moet julle weet
Maar dié moet julle weet

Trivia about the song Al Lê Die Berge Nog So Blou by Sonja Herholdt

On which albums was the song “Al Lê Die Berge Nog So Blou” released by Sonja Herholdt?
Sonja Herholdt released the song on the albums “Sonja” in 1976 and “Sonjare” in 2002.

Most popular songs of Sonja Herholdt

Other artists of Afrikaans