Ek Glo

Kan ek jou verloor as 'n ander jou bekoor?
Dit sal jou spyt dalk vir altyd
Dit dwaal deur my gedagtes, deur al die lange nagte
Omdat ek weet, ons het geen tyd

Ek glo die son sal wel weer skyn
Ek hoor jou stem, dit streel die pyn
Is dit 'n droom, kan ek dit glo?
Jy is weer terug, ek sien jou oë

Jy het weggegaan en ek kan dit nie verstaan nie
Ek's so verward hier in my hart
Denke vloei soos strome saggies in my drome
Is jy daar, ek roep jou naam, ag kom tog saam

Ek glo die son sal wel weer skyn
Ek hoor jou stem, dit streel die pyn
Is dit 'n droom, kan ek dit glo?
Jy is weer terug, ek sien jou oë

Ek glo die son sal wel weer skyn
Ek hoor jou stem, dit streel die pyn
Is dit 'n droom, kan ek dit glo?
Jy is weer terug, ek sien jou oë

Kan ek jou verloor as 'n ander jou bekoor?
Dit sal jou spyt dalk vir altyd
Dit dwaal deur my gedagtes, deur al die lange nagte
Omdat ek weet, ons het geen tyd

Ek glo die son sal wel weer skyn
Ek hoor jou stem, dit streel die pyn
Is dit 'n droom, kan ek dit glo?
Jy is weer terug, ek sien jou oë

Ek glo die son sal wel weer skyn
Ek hoor jou stem, dit streel die pyn
Is dit 'n droom, kan ek dit glo?
Jy is weer terug, ek sien jou oë

Trivia about the song Ek Glo by Sonja Herholdt

When was the song “Ek Glo” released by Sonja Herholdt?
The song Ek Glo was released in 1999, on the album “Môre sal die son weer skyn”.

Most popular songs of Sonja Herholdt

Other artists of Afrikaans