Jy Is My Lewe

Jy is my lewe
Want jy's deel van my
Ek voel so gelukkig
Jy is my lewe

Jou naam op my lippe
En jou stem in my oor
Sing ek gedurig
Jy is my lewe

Liefde is 'n woord wat jy van jou kleintyd ken
En die ware in dit ken jy eers as jy 'n liefde wen
Want liefde is tesame wees al is jul ook geskei
En net dit wat ware liefde gee gaan nooit, ooit verby

Jy is my lewe
Want jy's deel van my
Ek voel so gelukkig
Jy is my lewe

Jou naam op my lippe
En jou stem in my oor
Sing ek gedurig
Jy is my lewe

Jy is my lewe
Want jy's deel van my
Ek voel so gelukkig
Jy is my lewe

Jou naam op my lippe
En jou stem in my oor
Sing ek gedurig
Jy is my lewe
Sing ek gedurig
Jy is my lewe

Most popular songs of Sonja Herholdt

Other artists of Afrikaans