Ek Vertrou

JOHAN OBERHOLZER

Ek onthou toe ek nog op die bodem was
Het geklim tot by die middel
En na jare se gesukkel bo gestaan
Met toue van jou woorde om my lyf gespan
Het jy my opgetrek tot waar ek nou is
Waar ek nou hier langsaan jou is
In jou liefde toegevou is

Ek vertrou jou elke woord en ek kan glo in elke soort en tiepe liefde wat jy altyd vir my gee
Ek aanvaar jou met jou foute
Want jy aanvaar vir my net soos ek is

Ek vertrou dat jy my liefhet en ek hou dit in my hart met al die ander dinge wat jy vir my sê
En laaste maar nie minste bly onthou
Ek vertrou in jou

Kon nie vra vir iemand beter as vir jou
Ek het so baie keer verkeerdes liefgehad maar dit het my gebring na jou
En ek kan nie my ander lewe eers onthou
Maar elke dag raak selfs nog bietjie beter
Ek kan sien hoe vloei my beker oor van alles wat jy gee

Ek vertrou jou elke woord en ek kan glo in elke soort en tiepe liefde wat jy altyd vir my gee
Ek aanvaar jou met jou foute
Want jy aanvaar vir my net soos ek is

Ek vertrou dat jy my liefhet en ek hou dit in my hart met al die ander dinge wat jy vir my sê
En laaste maar nie minste bly onthou
Ek vertrou in jou

Ek vertrou in jou

Ek vertrou jou elke woord en ek kan glo in elke soort en tiepe liefde wat jy altyd vir my gee
Ek aanvaar jou met jou foute
Want jy aanvaar vir my net soos ek is

Ek vertrou dat jy my liefhet en ek hou dit in my hart met al die ander dinge wat jy vir my sê
En laaste maar nie minste bly onthou
Ek vertrou in jou

Trivia about the song Ek Vertrou by Andriette

When was the song “Ek Vertrou” released by Andriette?
The song Ek Vertrou was released in 2015, on the album “Pêrel vir 'n Kroon”.
Who composed the song “Ek Vertrou” by Andriette?
The song “Ek Vertrou” by Andriette was composed by JOHAN OBERHOLZER.

Most popular songs of Andriette

Other artists of Middle of the Road (MOR)