Pêrel vir 'n Kroon

RUDI CLAASE

Ek weet jy is naby my, en ek weet dat waar jy jou vlerke sprei
Jy my hart kan kry, jy leef in my vir altyd
Tyd gee en die tyd kan neem, al was jy geleën, was jou hart ′n seën
Ek sal nooit vergeet, my hart sal weet

Jy's ′n pêrel vir 'n kroon, 'n kroon, en jy leef binne my
En die tyd moes jou vat, maar daar′s vrede in wat jy vir my moes kom gee
Jy′s 'n engel in die hemel, die hemel waar vandaan jy kom
Ek is diep in my hart so beloon, met ′n pêrel vir 'n kroon

My trane sal water word teen die dorre grond sal ′n blom my wond
Laat genees terwyl ek oor jou huil

Jy's ′n pêrel vir 'n kroon, 'n kroon, en jy leef binne my
En die tyd moes jou vat, maar daar′s vrede in wat jy vir my moes kom gee
Jy′s 'n engel in die hemel, die hemel waar vandaan jy kom
Ek is diep in my hart so beloon, met ′n pêrel vir 'n kroon

Hier, op hierdie plek waar ek staan is juwele niks nie
Oh, maar waarheen my siel eendag gaan, daar wag jy vir my

Jy's ′n pêrel vir 'n kroon, 'n kroon, en jy leef binne my
En die tyd moes jou vat, maar daar′s vrede in wat jy vir my moes kom gee
Jy′s 'n engel in die hemel, die hemel waar vandaan jy kom
Ek is diep in my hart so beloon, met ′n pêrel vir 'n kroon

Trivia about the song Pêrel vir 'n Kroon by Andriette

When was the song “Pêrel vir 'n Kroon” released by Andriette?
The song Pêrel vir 'n Kroon was released in 2015, on the album “Pêrel vir 'n Kroon”.
Who composed the song “Pêrel vir 'n Kroon” by Andriette?
The song “Pêrel vir 'n Kroon” by Andriette was composed by RUDI CLAASE.

Most popular songs of Andriette

Other artists of Middle of the Road (MOR)