Sonhorlosie

JOHAN OBERHOLZER

Hoe lank
Sal ek nog by jou wees en sal ek jou vertrou?
Sal ek nie langer hoef te vrees of mure bou

Hoe lank
Sal ek jou nodig hê by my hoe lank?
Sal ek my rede in jou kry hoe lank?

Tot die sonhorlosie se krag opraak
Tot die son nie langer staan nie sonder my en sy syfers laat
En die horison verdwyn het waar die strale eers geskyn het
Dis hoe lank ek hier sal wees

Tot die sonhorlosie se krag weggaan
Sal ek aanhou glo en vertrou en verstaan
In die skyn van jou strale
Vir nog een hondered jare sal skyn vir my

Hoe lank
Sal ek gelukkig voel en in jou arms lê?
Vir hoe lank by jou skeiling vind as donker my wil hê?

Hoe lank
Sal jy my wêreld sin laat maak hoe lank?
Sal jy my met jou liefde raak hoe lank?

Tot die sonhorlosie se krag opraak
Tot die son nie langer staan nie sonder my en sy syfers laat
En die horison verdwyn het waar die strale eers geskyn het
Dis hoe lank ek hier sal wees

Tot die sonhorlosie se krag weggaan
Sal ek aanhou glo en vertrou en verstaan
In die skyn van jou strale
Vir nog een hondered jare sal skyn vir my

Tot die sonhorlosie se krag opraak
Tot die sonhorlosie se krag opraak
Tot die son nie langer staan nie sonder my en sy syfers laat
En die horison verdwyn het waar die strale eers geskyn het
Dis hoe lank ek hier sal wees

Tot die sonhorlosie se krag weggaan
Sal ek aanhou glo en vertrou en verstaan
In die skyn van jou strale
Vir nog een hondered jare sal skyn vir my
Vir die skyn van jou strale
Vir nog een hondered jare sal skyn vir my

Trivia about the song Sonhorlosie by Andriette

When was the song “Sonhorlosie” released by Andriette?
The song Sonhorlosie was released in 2015, on the album “Pêrel vir 'n Kroon”.
Who composed the song “Sonhorlosie” by Andriette?
The song “Sonhorlosie” by Andriette was composed by JOHAN OBERHOLZER.

Most popular songs of Andriette

Other artists of Middle of the Road (MOR)