Wat Rym Met Liefde

JOHAN OBERHOLZER

Baba swartskaap
En iemand wat op Simbamba se kop trap
Ook geleer van A B C D E F G
Rym met L M N O P
Leë bottel bier
En ‘n angelier

Hierdie woorde sal vir altyd saam wees
Nes ’n boot en die see
Net soos ja en nee

Ek wil jou langsaan my
In die woordeboek kry
Met ‘n foto van ons daarby

Wat rym met liefde?
Soos mooi saam met rooi
Soos roos saam met bloos
Soos ‘n dromer in die somer se son

Wat rym met liefde?
Soos jy by my
Soos jou en getrou
En gebed vir wat ons het hier en nou
Al wat rym met liefde
Is ons

Hansie slim
Saam met jou kan ek ook berge uitklim
Soos Laurika praat van Kinders van die Wind
Het hierdie soeker jou gevind
En ons harte nou saam gebind

Maar wat rym met liefde?
Soos mooi saam met rooi
Soos roos saam met bloos
Soos ‘n dromer in die somer se son

Maar wat rym met liefde?
Soos jy by my
Soos jou en getrou
En gebed vir wat ons het hier en nou
Al wat rym met liefde
Is ons

Hierdie woorde sal vir altyd saam wees
Nes ’n boot en die see
Net soos ja en nee
Ek wil jou langsaan my in die woordeboek kry
Met ‘n foto van ons daarby

Wat rym met liefde?
Soos mooi saam met rooi
Soos roos saam met bloos
Soos ‘n dromer in die somer se son

Wat rym met liefde?
Soos jy by my
Soos jou en getrou
En gebed vir wat ons het hier en nou
O al wat rym met liefde
Is ons
Ja al wat rym met liefde is ons

Trivia about the song Wat Rym Met Liefde by Andriette

When was the song “Wat Rym Met Liefde” released by Andriette?
The song Wat Rym Met Liefde was released in 2013, on the album “Wat Rym Met Liefde”.
Who composed the song “Wat Rym Met Liefde” by Andriette?
The song “Wat Rym Met Liefde” by Andriette was composed by JOHAN OBERHOLZER.

Most popular songs of Andriette

Other artists of Middle of the Road (MOR)