Maak 'n Wens

Dis die storie van twee mense wat
Net soos ek en jy alles reg wou kry
Maar die lewe kom toe in die pad
En nie lank nie, voor sy hom verlaat
En hy weet wat hy sal opgee om haar terug te kry
En wat hy vir haar sou sê voor sy ry

Maak 'n wens kom ons glo weer in die liefde
Maak 'n wens nog 'n kans vir jou en my
Wat ons het is genade in die groter prentjie
Oh maak 'n wens

Dis so maklik om net op te gee
Is sy woorde soos sy 'n traan weg vee
En hy vra haar om saam met hom te loop
En in haar oë sien hy 'n bietjie hoop

En 'n bietjie is mos baie beter as verloor
En voor jy alles weggee moet jy hoor

Maak 'n wens kom ons glo weer in die liefde
Maak 'n wens nog 'n kans vir jou en my
Wat ons het is genade in die groter prentjie
Oh maak 'n wens
Oh maak 'n wens

En sy vat sy woord en sy hou dit vas
En sy glo dat alles weer sal wees
Soos daai eerste keer soos daai eerste soen
Jy sal nooit weet as jy nie probeer

Maak 'n wens kom ons glo weer in die liefde
Maak 'n wens nog 'n kans vir jou en my
Wat ons het is genade in die groter prentjie
Oh

Maak 'n wens kom ons glo weer in die liefde
Maak 'n wens nog 'n kans vir jou en my
Wat ons het is genade in die groter prentjie
Oh maak 'n wens
Oh maak 'n wens

Trivia about the song Maak 'n Wens by Bobby Van Jaarsveld

When was the song “Maak 'n Wens” released by Bobby Van Jaarsveld?
The song Maak 'n Wens was released in 2014, on the album “Maak 'n Wens”.

Most popular songs of Bobby Van Jaarsveld

Other artists of