Ek Wil Val
Ek wil nie hy moet, moet my asem steel
En sy stem moet heeldag in my kop bly speel
Want ek soek daai gevoel waar die grond weg sink
Waar tyd net stil gaan staan maar jou kop bly spin
Ek wil alle beheer verloor
Wil voel ek gee alles oor
Soos die wêreld om my verdwyn
Kan hy doen wat hy wil met my
Ek behoort by hom
My hart behoort aan hom
So iemand kom steel my hart
Want dan kan jy sien hoe val ek
By my kan jy alles vat
En jare raak soms gevaarlik
Maar ek wil net voel hoe voel dit weer
As my hart my elke tree beheer
So ek wil so ek wil
Val, val, val ,val
Val, val, val, val
So ek wil so ek wil
Val, val, val ,val
Val, val, val, val
Elke dag tesaam net ek my en hom
En as hy weg is tel ek die ure om
Ek sal alles waag met hom aan my sy
As ek net daai gevoel nog 'n keer kan kry
Ek wil alle beheer verloor
Wil voel ek gee alles oor
Soos die wêreld om my verdwyn
Kan hy doen wat hy wil met my
Ek behoort by hom
My hart behoort aan hom (My hart behoort aan hom)
So iemand kom steel my hart
Want dan kan jy sien hoe val ek
By my kan jy alles vat
En jare raak soms gevaarlik
Maar ek wil net voel hoe voel dit weer
As my hart my elke tree beheer
So ek wil so ek wil
Val, val, val ,val
Val, val, val, val
So ek wil so ek wil
Val, val, val ,val
Val, val, val, val
Ek wil alle beheer verloor
Wil voel ek gee alles oor
Soos die wêreld om my verdwyn
Kan hy doen wat hy wil met my
Ek behoort by hom
My hart behoort aan hom (My hart behoort aan hom)
So iemand kom steel my hart
Want dan kan jy sien hoe val ek
By my kan jy alles vat
En jare raak soms gevaarlik
Maar ek wil net voel hoe voel dit weer
As my hart my elke tree beheer
So ek wil so ek wil
Val, val, val ,val
Val, val, val, val
So ek wil so ek wil
Val, val, val ,val
Val, val, val, val