Hartseer Hart

Op jou lippe klink als altyd reg
Daar’s altyd hoop tot jy besluit dis tyd
Dis tyd om te veg

En jou woorde kan maak dat ek vergeet
Van al die sleg maar jy kies om my
Met woorde te breek

En ek weet nie wat ek doen om te verdien wat jy gee
Nes ek dink ons is okay maak jy van vooraf weer seer

Jy breek my
Jy breek my
Jy breek my hartseer hart

Jy breek my
Jy breek my
Jy breek my hartseer hart
My hartseer hart

Jy’s die liefde wat my net kon hou
As jy my nodig het om jou te red
As jy alleen verdwaal

Op jou sterkste is ek ‘n skaduwee
Maar jy sien my nie
Al staan ek hier vir jou liefde en smeek

En ek weet nie wat ek doen om te verdien wat jy gee
Nes ek dink ons is okay maak jy van vooraf weer seer

Jy breek my
Jy breek my
Jy breek my hartseer hart

Jy breek my
Jy breek my
Jy breek my hartseer hart
My hartseer hart
My hartseer hart

Laat my net gaan want ek kan hoor my hart skree
Maar dit vat meer as wat ek het om my hier weg te skeer

Jy breek my
Jy breek my
Jy breek my hartseer hart

Jy breek my
Jy breek my
Jy breek my hartseer hart

Jy breek my
Jy breek my
Jy breek my hartseer hart
My hartseer hart

Jy breek my
Jy breek my
Jy breek my hartseer hart

Jy breek my
Jy breek my
Jy breek my hartseer hart
My hartseer hart
My hartseer hart

Most popular songs of CHARLIZE BERG

Other artists of Afrikaans