Déjà Vu

Ek dink aan die aande, net ek en jy
Die ligte verf ons liefde soos ons deur die strate ry
Die wind in my hare, jou oë op my
Ons was so vinning en die aande was so gou verby
Is dit verby?

Dis déjà vu, die herrineringe bly en die stilte spook by my
Maar ek was te laat, ek moes net praat ek kon nie die woorde kry
Om te verduidelik hoe ek voel, wat ek eintlik wou bedoel
Die deuntjie draal, dis opgeraal, is ons net déjà vu?

Ek dink aan die aande net ons alleen
Ons was verlief en so verlore in die somer reën
Oe dis so eenvoudig, ons moet aanbeweeg
Oor en oor begin ons weer van vooraf, hier gaan ons al weer
Gaan ons weer

Dis déjà vu, die herrineringe bly en die stilte spook by my
Maar ek was te laat, ek moes net praat ek kon nie die woorde kry
Om te verduidelik hoe ek voel, wat ek eintlik wou bedoel
Die deuntjie draal, dis opgeraal, is ons net déjà vu?

Is dit verby? (Is dit verby?)
Is dit verby? (Mmm dis déjà vu)
Is dit verby?

Dis déjà vu, die herrineringe bly en die stilte spook by my
Maar ek was te laat, ek moes net praat ek kon nie die woorde kry
Om te verduidelik hoe ek voel, wat ek eintlik wou bedoel
Die deuntjie draal, dis opgeraal, is ons net déjà vu?

Déjà vu
Is ons net déjà vu?

Most popular songs of Corlea

Other artists of Middle of the Road (MOR)