Swart Koffie

Proe ek reg
Is jy bitter goud?
Diep in my hart weet ek jy is ‘n fout
Meer van jou
Ek wil aanhou drink
Sonder jou voel ek hoe ek weer sink

Maar lê my langs jou neer
En voel hoe ek terug skeur

Dis die bitter in jou soen
Dis wat ek weer wil proe
Dis die 'los' as jy my vashou en jy weet net hoe
Dis die woorde as jy terug kyk
Jy het my, ek gee toe
Jy's my swart koffie
Alles wat ek weet van hoe ek dalk moet voel
As die liefde heen en weer tussen twee mense spoel
Word net weer en weer en weer verkeerd bewys
Jy's my swart koffie

Trek my in soos die ou dae
Ek het jou nodig as jy vir my vra
Al is jy nie net lief vir my
Ek sal moet vat wat ek van jou af kry

Lê my langs jou neer
En voel hoe ek terug skeur

Dis die bitter in jou soen
Dis wat ek weer wil proe
Dis die los as jy my vashou, en jy weet net hoe
Dis die woorde as jy terug kyk
Jy het my, ek gee toe
Jy's my swart koffie
Alles wat ek weet van hoe ek dalk moet voel
As die liefde heen en weer tussen twee mense spoel
Word net weer en weer en weer verkeerd bewys
Jy's my swart koffie

Jy's my swart koffie
Jy's my swart koffie
Jy's my swart koffie

Jy's my swart koffie

Jy smaak so bittersleg
Ek kry nie genoeg van jou nie
Jy voel vir my so reg
Ek wil my nie losmaak nou nie

Dis die bitter in jou soen
Dis wat ek weer wil proe
Dis die los as jy my vashou en jy weet net hoe
Dis die woorde as jy terug kyk
Jy het my, ek gee toe
Jy's my swart koffie
Alles wat ek weet, van hoe ek dalk moet voel
As die liefde heen en weer tussen twee mense spoel
Word net weer en weer en weer verkeerd bewys
Jy's my swart koffie

Most popular songs of Corlea

Other artists of Middle of the Road (MOR)