Droomtrein

DANNY SMOKE, JOHAN VORSTER

Ek verlang so na jou as jy nie hier is nie
Gebrokehartsindroom
Ek sal elke boodskap van jou saam my vat
Ek wil regtig weet wat deur jou are spat

As jy sê jy’s nie meer lief vir hom nie
Want jy hoort eintlik net by my
Ek het die idee ek stuur vir jou ‘n kaartjie
Ek wil met jou praat hier so op die stasie

Kry my op Matjiesfontein jy
Sal jy met die trein ry
Tot hier by my? (Tot hier by my)

Kry my op Matjiesfontein jy
Wil weet waar jou hart bly
Ooh want jy was elke aand eintlik net by my
Al moet jy so ver met daai droomtrein ry
Met daai droomtrein ry

Ek het net vir ons ‘n plekkie weg geboek
Diep daar in die berg in ‘n donkerhoek
Waar die kerse brand en die naggeluide
Jou en die maanlig bitterwild kan maak

En jy sê ek het nog soveel om te sien
As jy maar net weet hoe ek vir jou sien
Ek het ‘n idee ek ken ‘n waterpoel
As jy vir my kan kyk as ek in jou duik

Kry my op Matjiesfontein jy
Sal jy met die trein ry
Tot hier by my? (Tot hier by my)

Kry my op Matjiesfontein jy
Wil weet waar jou hart bly
Ooh want jy was elke aand eintlik net by my
Al moet jy so ver met daai droomtrein ry
Met daai droomtrein ry

Kry my op Matjiesfontein jy
Sal jy met die trein ry
Tot hier by my? (Tot hier by my)

Kry my op Matjiesfontein jy
Wil weet waar jou hart bly
Ooh want jy was elke aand eintlik net by my
Al moet jy so ver met daai droomtrein ry (Met daai droomtrein ry)

Kry my op Matjiesfontein jy
Sal jy met die trein ry
Tot hier by my? (Tot hier by my)

Kry my op Matjiesfontein jy
Sal jy met die trein ry
Tot hier by my?
Met daai droomtrein ry

Most popular songs of Danny Smoke

Other artists of Middle of the Road (MOR)