Wie's Jou Kat?
Ek wil jou soen, ek wil jou voel
Ek wil jou proe, ek wil jou nou
Ek wil jou hê, ek wil jou als
Ek wil jou lief, ek roep jou meer
Ek wil jou sag, ek wil jou hard
Ek wil jou weer weer myne maak
Ek wil jou toe vou wil jou trou
Die hele aand jou teen my hou
Want jy’s my kat
En jy sê wie’s jou kat?
Ek sê dis jy my skat
Ek dink jy’s super hot
Ek wil jou vir my vat
Want jy is my kat
Ek wil jou droom, ek wil jou skryf
Ek wil jou diep, ek wil jou lyf
Ek wil jou nog, ek wil jou weer
Kan nie genoeg kan nie uitlos
Ek wil jou bult, ek wil jou mooi
Ek wil jou sien jou oor my gooi
Ek wil jou sexy wil jou dans
Ek wil jou punt hier aan my vas
Want jy’s my kat
En jy sê wie’s jou kat?
Ek sê dis jy my skat
Ek dink jy’s super hot
Ek wil jou vir my vat
Want jy is my kat
En jy sê wie’s jou kat? (Wie’s jou kat?)
Ek sê dis jy my skat (Dis jy my skat)
En jy sê spat my nat (Spat my nat)
Ek sê dan sink jy kat
Dan sink jy my kat
En wou jy weet
Hoekom noem ek jou ‘n kat my ding?
Want al die name wat jou lieflikhede kon besing
Jy kyk reg deur my en ek weet nie altyd waar ek staan
Misterius, so grasius daai naam’s ‘n kompliment
En jy sê wie’s jou kat? (Wie’s jou kat?)
Ek sê dis jy my skat
Ek dink jy’s super hot (Super hot)
Ek wil jou vir my vat
Want jy is my kat
En jy sê wie’s jou kat? (Wie’s jou kat?)
Ek sê dis jy my skat (Dis jy my skat)
En jy sê spat my nat (Spat my nat)
Ek sê dan sink jy kat
Dan sink jy my kat