My Roos

JOHAN VORSTER

Ek het stil gaan staan by jou
My siel net om joune gevou
Ek was orals al gewees
Maar niks kom naby aan jou

My geslote boek wat niemand ooit sal lees nie maak net eenkeer oop
Jou dorings in my vlees
Sal jy nogsteeds my roos wees?

Dis die gouesnit van jou onderlip
Dis die mooiste mooi en ek word ingenooi
Sal jy nogsteeds my roos wees?

En toe word ek net te lief
En toe word my gee ‘n dief
Wat net alles wou beskryf
Met my woorde oor jou lyf

My geslote boek wat niemand ooit sal lees nie maak net eenkeer oop
Jou dorings in my vlees
Sal jy nogsteeds my roos wees?

Dis die gouesnit van jou onderlip
Dis die mooiste mooi en ek word ingenooi
Sal jy nogsteeds my roos wees?
Sal jy nogsteeds my roos wees?

My geslote boek wat niemand ooit sal lees nie maak net eenkeer oop
Jou dorings in my vlees
Sal jy nogsteeds my roos wees?

Dis die gouesnit van jou onderlip
Dis die mooiste mooi en ek word ingenooi
Sal jy nogsteeds my roos wees?
Sal jy nogsteeds my roos wees?

Most popular songs of Danny Smoke

Other artists of Middle of the Road (MOR)