100 000 Gebede

'n Land opsoek na antwoorde een volk en menige tale
Een stem wat uitroep na die hemele (Na die hemele)
'n Tyd waarin ons wonder is daar nog 'n môre
In een stem roep ons na U (Een stem roep ons)

Ons kies om vir iets te staan want ons weet waar kom ons hulp vandaan

'n 100 000 gebede
Wat uit reis oor al hierdie stede
Miljoene vrae en ek dra my vuur, vloer hier op na die hemel banier
'n 100 000 gebede
Van mense op hulle knieë
Liedjies van lof geloof wat ontplof hande na bo en bene in die stof

Geen vrees sal ons beetpak nie daar's geen plek vir hierdie leuns nie
Een hart wat uitreik na die hemele (Na die hemele)
Ons kies om vir iets te staan want ons weet waar kom ons hulp vandaan

'n 100 000 gebede
Wat uit reis oor al hierdie stede
Miljoene vrae en ek dra my vuur, vloer hier op na die hemel banier
'n 100 000 gebede
Van mense op hulle knieë
Liedjies van lof, geloof wat ontplof, hande na bo en bene in die stof

Gebed verander sake dit kan jy maar weet (Kan jy maar weet)
So sit jou hande saam en maak dit ook jou kreet (Maak dit ook jou kreet)
Gebed verander sake dit kan jy maar weet (Dit kan jy maar weet)
So sit jou hande saam en maak dit ook jou kreet (Maak dit ook jou kreet)

'n 100 000 gebede
Wat uit reis oor al hierdie stede
Miljoene vrae en ek dra my vuur, vloer hier op na die hemel banier
'n 100 000 gebede
Van mense op hulle knieë (Op hulle knieë)
Liedjies van lof, geloof wat ontplof, hande na bo en bene in die stof

Trivia about the song 100 000 Gebede by Heinz Winckler

When was the song “100 000 Gebede” released by Heinz Winckler?
The song 100 000 Gebede was released in 2013, on the album “N Spesiale Aand Met, Heinz Winckler”.

Most popular songs of Heinz Winckler

Other artists of Middle of the Road (MOR)