Kamers Vol Geskenke

Wat gee jy vir die een wat jou laat lag?
Wat gee jy vir die een wat jou laat huil?
Wat gee jy vir die een wat vir jou wag?
Wat gee jy vir die een by wie jy skuil?

Wat gee jy vir die een wat langs jou lê?
Wat gee jy vir die een wat niks wil hê?
Wat gee jy vir die een hier aan jou sy?
Wat gee jy vir die een, ja dis nou jy

Ek gee jou kamers vol geskenke
Uit die kamers van my hart
Ek sien jou lyf dans in my denke
En jy glimlag na my kant

Ek gee jou kamers vol geskenke
Uit die silos van my siel
Ek het als aan jou te danke
Hier waar ek nou voor jou kniel

Wat gee jy vir die een wat jou bederf?
Wat gee jy vir die een wat vir jou sal sterf?
Wat gee jy vir die een wat vir jou leer?
Wat gee jy vir die een wat jou net seën?

Ek gee jou kamers vol geskenke
Uit die kamers van my hart
Ek sien jou lyf dans in my denke
En jy glimlag na my kant

Ek gee jou kamers vol geskenke
Uit die silos van my siel
Ek het als aan jou te danke
Hier waar ek nou voor jou kniel

O jy verdien die hoogste berge, jy verdien die diepste see
Ek wil jou vat na ander lande, ek wil alles vir jou gee

Ek gee jou kamers vol geskenke
Uit die kamers van my hart
Ek sien jou lyf dans in my denke
En jy glimlag na my kant

Ek gee jou kamers vol geskenke
Uit die kamers van my hart
Ek sien jou lyf dans in my denke
En jy glimlag na my kant

Ek gee jou kamers vol geskenke
Uit die silos van my siel
Ek het als aan jou te danke
Hier waar ek nou voor jou kniel
Ek gee jou kamers vol geskenke
Kamers vol geskenke
Kamers vol geskenke

Trivia about the song Kamers Vol Geskenke by Heinz Winckler

When was the song “Kamers Vol Geskenke” released by Heinz Winckler?
The song Kamers Vol Geskenke was released in 2013, on the album “N Spesiale Aand Met, Heinz Winckler”.

Most popular songs of Heinz Winckler

Other artists of Middle of the Road (MOR)