Ek En My Huis

HEINZ WINCKLER

(Ek en my huis sal die Here dien)

Eendag nie te lank gelede
Het ek net gedoen wat ek wou
Wanneer iets vir my lekker gevoel het
Sou ek dit doen sonder om te berou
Maar ek is deur Sy bloed vergewe
Sy lig het kom skyn op my lewe

So ek sing
Ek en my huis sal die Here dien
Ek en my huis sal die Here dien
Tot die dag dat ons
Vir Jesus op die wolke sien

Ja ek sing
Ek en my huis sal vir niks terugstaan
Ek en my huis sal ons nooit kan skaam
Vir die goeie nuus
Wat altyd sal vooruitgaan

'n Honderd en nog tagtig grade
Moes ek draai van die ou mens in my
Na lewe en liefde in oorvloed
Na ons Vader se lig Koninkryk
Ons Hemelse Vader vergewe
Steek jou hand op en kies nou die lewe

En sing saam
Ek en my huis sal die Here dien
Ek en my huis sal die Here dien
Tot die dag dat ons
Vir Jesus op die wolke sien

Ja sing saam
Ek en my huis sal vir niks terugstaan
Ek en my huis sal ons nooit kan skaam
Vir die goeie nuus
Wat altyd sal vooruitgaan

Al kom die storms en die donker dae
Sal ons bly klou aan die ewige Rots, Seun van Dawid

En sing saam
Ek en my huis sal die Here dien
Ek en my huis sal die Here dien
Tot die dag dat ons
Vir Jesus op die wolke sien

Ek en my huis sal die Here dien
Ek en my huis sal die Here dien
Tot die dag dat ons
Vir Jesus op die wolke sien

En sing saam
Ek en my huis sal vir niks terugstaan
Ek en my huis sal ons nooit kan skaam
Vir die goeie nuus
Wat altyd sal vooruitgaan

Ek en my huis
Ek en my huis
Ek en my huis sal die Here dien

Trivia about the song Ek En My Huis by Heinz Winckler

Who composed the song “Ek En My Huis” by Heinz Winckler?
The song “Ek En My Huis” by Heinz Winckler was composed by HEINZ WINCKLER.

Most popular songs of Heinz Winckler

Other artists of Middle of the Road (MOR)