Jakarandakoningin

Dis heerlike lente, die winter's verby
Alles wat grys was het kleur begin kry
En dis amper so beautiful, amper so beautiful soos jy

Helderberg groet deur die vliegtuig se ruit
Daar's 'n wolkekombers en die son kom al uit
En dis amper so beautiful, amper so beautiful soos jy

Dis amper so beautiful, amper so beautiful soos jy

Jakarandakoningin
Jy's my einde, my begin
Ek kan heeldag van jou sing naby jou, Jakarandakoningin

Jakarandakoningin
Jy's die een wat ek bemin
Nou maak alles vir my sin naby jou, Jakarandakoningin

Dis heerlike lente, die hartseer's verby
Ek lees weer jou email, jou woorde aan my
En dis amper so beautiful, amper so beautiful soos jy

Ek luister ons song en onthou die begin
Die woorde, die wysie, en hoe jy dit sing
Dis amper so beautiful, amper so beautiful soos jy

Dis amper so beautiful, amper so beautiful soos jy

Jakarandakoningin
Jy's my einde, my begin
Ek kan heeldag van jou sing naby jou, Jakarandakoningin

Jakarandakoningin
Jy's die een wat ek bemin
Nou maak alles vir my sin naby jou, Jakarandakoningin

Wonder werklik waar, Mona Lisa staar, eindelik by my, beautiful verby
Blomme bloeisel mooi, beautiful verby

Jakarandakoningin
Jy's my einde, my begin
Ek kan heeldag van jou sing naby jou, Jakarandakoningin

Jakarandakoningin (Wonder werklik waar)
Jy's die een wat ek bemin (Mona Lisa staar)
Nou maak alles vir my sin naby jou, Jakarandakoningin

Nou maak alles vir my sin, naby jou Jakarandakoningin (Jy's my Jakarandakoningin)

Trivia about the song Jakarandakoningin by Heinz Winckler

When was the song “Jakarandakoningin” released by Heinz Winckler?
The song Jakarandakoningin was released in 2013, on the album “N Spesiale Aand Met, Heinz Winckler”.

Most popular songs of Heinz Winckler

Other artists of Middle of the Road (MOR)