Partykeer

P van Wyk de Vries

Al het ek jou verloor
Asof ek jou kon hou
Is jy bedoel vir my
Terwyl jy net soos mis voor die oggend son
Verdwyn
En hoe gaan ons kan weet
Wanneer die einde kom
Hoe kan ek vergeet
Die eerste dag toe jy, jou hand uit hou vir my
Is verby

Partykeer breek jou hart en
Partykeer breek jou vlerke
Partykeer gly jou hand en
Sny jy dieper as wat jy wou
Partykeer werk dit uit en
Partykeer breek jy alles
Partygoed praat jy uit en
Partykeer bly jy stil

Ons paaie het verdeel
En wat doen ons dan nou
Daai eerste kinder liefde waar ek gevoel het nou
Voel ek nog steeds vir jou
Vir jou
Al is jy elders nou
Is ons nog steeds net ek
Maar jy is nog steeds alles
Alles van my, jy is
Steeds in elke plek
In elke plek

Partykeer breek jou hart en
Partykeer breek jou vlerke
Partykeer gly jou hand en
Sny jy dieper as wat jy wou
Partykeer werk dit uit en
Partykeer breek jy alles
Partygoed praat jy uit en
Partykeer bly jy stil

Al het ek jou verloor
Asof ek jou kon hou
Is jy bedoel vir my
Terwyl jy net soos mis voor die oggend son
Verdwyn
Verdwyn

Trivia about the song Partykeer by Juanita du Plessis

When was the song “Partykeer” released by Juanita du Plessis?
The song Partykeer was released in 2020, on the album “Dis Tyd”.
Who composed the song “Partykeer” by Juanita du Plessis?
The song “Partykeer” by Juanita du Plessis was composed by P van Wyk de Vries.

Most popular songs of Juanita du Plessis

Other artists of Country pop