Wat Van Liefde?

Juanita du Plessis

So baie keer wonder ek hoekom ek nog hier moet wees
Die wêreld lê stukkend en ek weet nie hoe dit ooit kan genees
Maar ek weet in al die seer kan jy maklik jou fokus verloor
In die stilte van jou hart sal jy altyd die antwoorde hoor

Ek's hier vir ‘n rede ek's hier om te bly
Tot Hy my kom haal
Sal ek aanhou baklie vir vrede
En liefde wat nooit mag verdwyn
As almal net stil bly en niemand wil praat
Sal woede bly groei en harte bly hard
Sê my
Wat het van liefde geword

Verstom kyk ek rond want ek sien die duiwel is los
Dis elkeen vir homself en dit maak ook nie saak wat dit kos
Maar ek weet daar waar lig is sal die duisternis nooit kan bestaan
En lig is om lief te hê dis hoekom ek hier bly staan

Ek's hier vir ‘n rede, ek's hier om te bly
Tot Hy my kom haal
Sal ek aanhou baklie vir vrede
En liefde wat nooit mag verdwyn
As almal net stil bly en niemand wil praat
Sal woede bly groei en harte bly hard
Sê my
Wat het van liefde geword

Ek's hier vir ‘n rede ek's hier om te bly
Tot Hy my kom haal
Sal ek aanhou baklie vir vrede
En liefde wat nooit mag verdwyn (Verdwyn)
As almal net stil bly en niemand wil praat
Sal woede bly groei en harte bly hard
Sê my (Sê my)
Wat het van liefde geword (Wat het van liefde geword)

Sê my (Sê my)
Wat het van liefde geword (Wat het van liefde geword)
So baie keer wonder ek hoekom ek nog hier moet wees

Trivia about the song Wat Van Liefde? by Juanita du Plessis

When was the song “Wat Van Liefde?” released by Juanita du Plessis?
The song Wat Van Liefde? was released in 2020, on the album “Dis Tyd”.

Most popular songs of Juanita du Plessis

Other artists of Country pop