Yum Yum

Juanita du Plessis

Hy sê my naartjie pit, jy bly nog die mooiste ding
Jy lyk so yum yum, jy laat my hart nog sing
Sy sê my bolla bok, vir jou ek steeds so lief
Jy lyk so yum yum, kom soen my gou ‘seblief

Dis nog altyd jy na al die jare
‘n Ronde boepie met ‘n bietjie hare
Oh oh oh maar jy doen dit nog vir my
Hy sê al lyk jou heupies nou ‘n bietjie voller
En als wat bo was is nou onder
Oh oh oh jy laat my tone lekker kry

Hy sê my flooi kalooi, kom seil in hierdie hawe in
Jy lyk so yum yum, vir jou wil ek bemin
Sy sê my botter bul jy’s net soos ‘n skoen wat pas
Ooh, jy lyk so yum yum, kom hou my nog so bietjie vas

Dis nog altyd jy na al die jare
‘n Ronde boepie met ‘n bietjie hare
Oh oh oh maar jy doen dit nog vir my
Hy sê al lyk jou heupies nou ‘n bietjie voller
En als wat bo was is nou onder
Oh oh oh jy laat my tone lekker kry

Dis nog altyd jy na al die jare
‘n Ronde boepie met ‘n bietjie hare
Oh oh oh maar jy doen dit nog vir my
Hy sê al lyk jou heupies nou ‘n bietjie voller
En als wat bo was is nou onder
Oh oh oh jy laat my tone lekker kry

Dis nog altyd jy na al die jare
‘n Ronde boepie met ‘n bietjie hare
Oh oh oh maar jy doen dit nog vir my
Hey jy
Hy sê al lyk jou heupies nou ‘n bietjie voller
En als wat bo was is nou onder
Oh oh oh jy laat my tone lekker kry
Sê oh oh oh jy laat my tone lekker kry (Ooh so yum yum)

Hy sê my naartjie pit, jy bly nog die mooiste ding
Ooh jy lyk so yum yum jy laat my hart nog sing

Trivia about the song Yum Yum by Juanita du Plessis

When was the song “Yum Yum” released by Juanita du Plessis?
The song Yum Yum was released in 2020, on the album “Dis Tyd”.

Most popular songs of Juanita du Plessis

Other artists of Country pop