See Toe

Franja Du Plessis, Juanita du Plessis

Klim in, in, in vakansie het begin
Hey man dis die lewe die
Ons het lank gewag vir hierdie dag om aan te breek
Dit met ‘n kruisie af getel elke week
Nou staan die kar gelaai en die koffee en broodjies mooi in gepak
Dis daai tyd van die jaar kry almal bymekaar

Klim in, in, in vakansie het begin
Ja ons vat nou die pad, musiek lekker hard
Almal wil see toe gaan
Ons gaan ry, ry, ry by die platteland verby
Totdat waar die son weg raak, prettig raak, memories maak
Hey man dis die lewe die

Draai die vensters af dat die wind hier deur ons hare waai
Want ons hoor die branders net daar om die draai
Almal lag al hoe harder, sien al die blou see in die verte lê
O dit gaan lekker wees, rus vir my siel en gees

Klim in, in, in vakansie het begin
Ja ons vat nou die pad, musiek lekker hard
Almal wil see toe gaan
Ons gaan ry, ry, ry by die platteland verby
Totdat waar die son weg raak, prettig raak, memories maak
Hey man dis die lewe die

Vakansie
Vakansie
Familie tyd, die beste tyd van die jaar die
O see toe
See toe
Dis ons tyd om altyd te hou

Klim in, in, in vakansie het begin
Ja ons vat nou die pad, musiek lekker hard
Almal wil see toe gaan
Ons gaan ry, ry, ry by die platteland verby
Totdat waar die son weg raak, prettig raak, memories maak

Klim in, in, in vakansie het begin
Ja ons vat nou die pad, musiek lekker hard
Almal wil see toe gaan
Ons gaan ry, ry, ry by die platteland verby
Totdat waar die son weg raak, prettig raak, memories maak
Hey man dis die lewe die
Totdat waar die son weg raak, prettig raak, memories maak, rustig raak
Hey man dis die lewe die

Trivia about the song See Toe by Juanita du Plessis

When was the song “See Toe” released by Juanita du Plessis?
The song See Toe was released in 2020, on the album “Dis Tyd”.
Who composed the song “See Toe” by Juanita du Plessis?
The song “See Toe” by Juanita du Plessis was composed by Franja Du Plessis, Juanita du Plessis.

Most popular songs of Juanita du Plessis

Other artists of Country pop