300ste Maal
Net 'n pret
In my kop
Oor hoe dit moet wees
Oor hoe jy moes wees
En ek
Ek soek vir jou
Maar ek soek nog na jou
Waar's jy?
Want hierdie prent is te dof en te vaag om te verstaan
Oor wat ek moes los en waarvoor ek moes gaan en
Sal ek myself ooit verstaan?
Ek verloën weer myself
Vir die 300ste maal
Vir die 300ste maal
Ek verloor weer teen myself
Vir die 300ste maal
Vir die 300ste maal
Gaan ek nog 300 keer val?
Nog 300 keer betaal
Nog 300 keer
Voor jy my gaan kom haal?
Kon jy my vergewe
Vir elke traan
Oor ek jou anders gegroet het
As toe ons ontmoet het
Want nou
Kyk jy vir my
En jy sien deur my
Of het jy nog altyd
Kon jy nog altyd?
Want hierdie prent is te dof en te vaag om te verstaan
Oor wat ek moes los en waarvoor ek moes gaan en
Sal ek myself ooit verstaan?
Ek verloën weer myself
Vir die 300ste maal
Vir die 300ste maal
Ek verloor weer teen myself
Vir die 300ste maal
Vir die 300ste maal
Gaan ek nog 300 keer val?
Nog 300 keer betaal
Nog 300 keer
Voor jy my gaan kom haal?
Jammer as ek jou weggedryf het
Oor iets in my wat anders besluit het
Ek hoop daai iets is reg
Ek wens daai iets was weg
Ek verloën weer myself
Vir die 300ste maal
Vir die 300ste maal
Ek verloor weer teen myself
Vir die 300ste maal
Vir die 300ste maal
Gaan ek nog 300 keer val?
Nog 300 keer betaal
Nog 300 keer
Voor jy my gaan kom haal?