Bel My

Ons het gister laas gepraat
Oor ditjies en datjies
Oor mense by die werk
En hoe lank die dag word
Sonder jou

Ek ruik die donderweer in die wind
En ek hoop jy bel my voor dit reën
Want jy weet ek haat dit
Om so alleen te wees in hierdie weer
So bel my asseblief
Voor dit reen

Trivia about the song Bel My by Klopjag

When was the song “Bel My” released by Klopjag?
The song Bel My was released in 2005, on the album “Album 3”.

Most popular songs of Klopjag

Other artists of