Gee
Vat selfs 'n woord
Soos liefde, hartseer of hoop
En bloei net eenkeer
In woorde in strepe alleen
Bou 'n monument
Wat staan, wat skree, wat gee
Dit kan nie te moeilik wees om te laat gaan nie
Dit kan nie te moeilik wees om te verstaan nie
Dis jy
Dis jy
Dis jy
Dis jy
Gee bene vir die kruppel man
Gee 'n been vir die honger hond
Gee, gee, gee, gee, gee
Gee iets vir die hartseer vrou
Komaan, komaan gee dit nou
Gee, gee, gee, gee, gee
Dit kan nie te moeilik wees om te laat gaan nie
Dit kan nie te moeilik wees om te verstaan nie
Dis jy
Dis jy
Dis jy
Dis jy
En as jy dit kry
Sal jy weet
Dis jy
Dis jy
Dis jy
Dis jy
Dis jy
Dit kan nie te moeilik wees om te laat gaan nie
Dit kan nie te moeilik wees om te verstaan nie
Dis jy
Dis jy
Dis jy
Dis jy