Huistoe

Ek kom uit geboue
Selfoon af met die verkeersstroom af, kom ek

'n Entjie met die straler
En met 'n huurkar vlug ek met 'n vlug wat alles volg
Waar ek vandaan kom

John Lennon sing my deur die passe
Imagine toe my ma in Bainskloof jonk was
Vir my 'n padmaker deur Nuwekloof was en Mitchells-pas ons sin was

Ek kom vir altyd by wit house kamp
Ek kom 'n hele nag na alles wat saak maak toe
Kom ek

Most popular songs of Klopjag

Other artists of