Miskien
Los alles agter
Vergeet net
Onthou weer wat dit was om blind te wees
Ek sal John wees en jy
Jane, die wêreld is so insane
Hulle sal dit glo
Want miskien was daar antwoorde
Miskien het ons net verby gery en miskien was daar eenvoud elders
En miskien
Het ons alles
Klaar gekry
Kom ons soek weer in die plekke waar dit maklik was
Laat aande en karre
En hidden tracks en feëverhale
Daai dae word nou soos foto's en dit klou soos klitsgras
Aan my lag
Want miskien was daar antwoorde
Miskien het ons net verby gery en miskien was daar eenvoud elders
En miskien
Het ons alles
Klaar gekry
Los alles agter
Vergeet net
Onthou jy hoe dit was om blind te wees?