Musiek vir die Agtergrond [Duet]

Ek wou jou vertel
Ek wou jou iets wys
Ek wou jou leer hoe om te leef
Want hoe sal jy weet
Dat jy bloei
As jy jouself nie eers kan sien nie

Wat sal ons doen
Met al hierdie mooi songs
Wat sal ons sê
Met al hierdie woorde

Drink want vanaand is ons konings, konings, konings
En musiek vir die agtergrond
En musiek om oor te lag

Maak swart
Voel die wind
Wees dankbaar en wees jammer
Maak my swak genoeg
Om te kan voel
Maak my sterk genoeg
Om te kan sê

Drink want vanaand is ons konings, konings, konings
En musiek vir die agtergrond
En musiek om oor te lag

Drink want vanaand is ons konings, konings, konings
En musiek vir die agtergrond
En musiek om oor te lag

Weet jy wat jy doen as jy my vra
As jy glo
As jy hoop
As jy glo

As jy glo

Trivia about the song Musiek vir die Agtergrond [Duet] by Klopjag

When was the song “Musiek vir die Agtergrond [Duet]” released by Klopjag?
The song Musiek vir die Agtergrond [Duet] was released in 2008, on the album “Musiek Vir Die Agtergrond”.

Most popular songs of Klopjag

Other artists of