'N Groot Idee Vir 'N Klein Dorpie
Al die karre wat my ry
En al die huise wat in my bly
Sal my klaar maak
Sal my klaar maak
Dis alles wat my heel kan maak
En al die skoene wat jou weggee
Sal my laat terug loop
Deur die vuur loop, oh
Wie ons is is wat ons hoop
Ons lewe hard en ons lewe gou
As hulle my wil kry kom soek my by jou
Ons lewe hard en ons lewe gou
As hulle my wil kry kom soek my by jou
By jou
En al die tale wat jou praat
Is onverstaanbaar, onverstaanbaar
As jy nie lewe om beter te lewe nie
Ons lewe hard en ons lewe gou
As hulle my wil kry kom soek my by jou
Ons lewe hard en ons lewe gou
As hulle my wil kry kom soek my by jou
By jou
Alleen beteken alles goed en alles lei tot niks
So kom ons skuif hierdie berge
Met geel masjiene of ons hande
Ons lewe hard en ons lewe gou
As hulle my wil kry kom soek my by jou
Ons lewe hard en ons lewe gou
As hulle my wil kry kom soek my by jou
By jou (Ons lewe hard en ons lewe gou)
By jou (As hulle my wil kry kom soek my by jou)
By jou