Somer

Vir my is jy net somer, my eie seisoen van son
Wat my elke oggend
Vroeë van verder kom haal en elke aand later
Nader aan my onder gaan en met lig
'n Drosse lig al die skadu's
Om my vir jou

Jou praat is die reën
Op my land wat koel teen my wortels
Kom lê om die groen van my blare
Te gee die klop in my are te maak
Die bas van my hart vir my aan te gee

O my lief
Jy maak my
O my lief
Jy maak my

O my lief
Jy maak my
O jy maak my
So onverdiend winter-loos

Most popular songs of Klopjag

Other artists of