Bietjie Benoni

Klim in jou Kadett, gee 'n bietjie vet, ek sê voelit
Ek sê bringit
Wat sit daar onder jou bonnet?

Park hom by my party, maak die boot oop, hy gooi 'n doef doef
Met daai sub woof
Rattle hom maak hom laat hy los skroef

Spin hom en ek koop hom
Klim in, wil jy saam kom?
Kan dit mos nie help nie

Wys 'n bietjie bietjie jou Benoni
Skeem jy's oud maar nog nie koud nie
Haak hom om die heupe my outie
Wys 'n bietjie, wys jou Benoni

O wys 'n bietjie bietjie jou Benoni
Doughnuts oppie teer daar's nie fout nie
Swaai hom soos 'n mammie met 'n pony
Wys 'n bietjie, wys jou Benoni
O wys 'n bietjie wys jou Benoni

Hey ou boet waar kry jy daai jeukvoet kom ons vang spoed
Met 'n ietsie soet, as hy mors is dit môre se wasgoed

Gooi vir stukkie hier gooi 'n stukkie daar siemsalabiem
Vang hom met 'n slap riem, nou nou gaan ons almal net dubbel sien

Spin hom en ek koop hom
Klim in, wil jy saam kom?
Kan dit mos nie help nie

Wys 'n bietjie bietjie jou Benoni
Skeem jy's oud, maar nog nie koud nie
Haak hom om die heupe my outie
Wys 'n bietjie, wys jou Benoni

O wys 'n bietjie bietjie jou Benoni
Doughnuts oppie teer daar's nie fout nie
Swaai hom soos 'n mammie met 'n pony
Wys 'n bietjie, wys jou Benoni
O wys 'n bietjie wys jou Benoni

Is jy partytjie-fiks of 'n spanner in die works?
Los jou gyte, ruk die ruite
Is jy Benoonie, of is jy Benoni?
Ons gee nie regtig om nie
Ons gee nie regtig om nie

Wys 'n bietjie bietjie jou Benoni
Wys 'n bietjie bietjie jou Benoni
Haak hom om die heupe my outie
Wys 'n bietjie, wys jou Benoni

O wys 'n bietjie bietjie jou Benoni
Skeem jy's oud maar nog nie koud nie
Haak hom om die heupe my outie
Wys 'n bietjie, wys jou Benoni

O wys 'n bietjie bietjie jou Benoni
Doughnuts oppie teer daar's nie fout nie
Swaai hom soos 'n mammie met 'n pony
Wys 'n bietjie, wys jou Benoni
O wys 'n bietjie, wys jou Benoni

Most popular songs of Lianie May

Other artists of Country pop