Die Goeie Oue Tyd

Sal vriende ooit mekaar vergeet
Al moet ons nou weer skei
Verbind deur al die lief en leed
In tye lank verby

Die goeie oue tyd my vriend
Die goeie oue tyd
Sal ons ou vriende ooit vergeet
En die goeie oue tyd

Nou hier's my hand getroue vriend
Gee ook jou hand aan my
Dat ons vandag weer saam kan dink
Aan tye lank verby

Die goeie oue tyd my vriend
Die goeie oue tyd
Sal ons ou vriende ooit vergeet
En die goeie oue tyd

Die goeie oue tyd my vriend
Die goeie oue tyd
Sal ons ou vriende ooit vergeet
En die goeie oue tyd

Die goeie oue tyd my vriend
Die goeie oue tyd
Sal ons ou vriende ooit vergeet
En die goeie oue tyd

Die goeie oue tyd my vriend
Die goeie oue tyd
Sal ons ou vriende ooit vergeet
En die goeie oue tyd

Trivia about the song Die Goeie Oue Tyd by Lianie May

When was the song “Die Goeie Oue Tyd” released by Lianie May?
The song Die Goeie Oue Tyd was released in 2008, on the album “Kersfees Met Lianie”.

Most popular songs of Lianie May

Other artists of Country pop