Geskenk Uit Bethlehem

In 'n dorpie so klein
Voel die wêreld so rein
En sou Jesus kon sê
Soos die wereld nou lê

Bring jou kinders na My
Laat die liefde hul lei
Laat hul die ware boodskap kry

Want die grootste geskenk kom uit Bethlehem
Kinders hoor jy Sy stem dis mos Kersfees nou?
Want daai grootste geskenk hou jy diep in jou hart
En Hy dra al die smart Hy's van Bethlehem

In 'n wêreld so groot
Voel die mense die nood
Maar net Jesus gee hoop
Om die lewe te kry

Bring jou kinders na Hom
Laat die liefde hul lei
Dat hul die ware boodskap kry

Want die grootste geskenk kom uit Bethlehem
Kinders hoor jy Sy stem dis mos Kersfees nou?
Want daai grootste geskenk hou jy diep in jou hart
En Hy dra al die smart Hy's van Bethlehem (Bethlehem)
Bethlehem

Want die grootste geskenk kom uit Bethlehem
Kinders hoor jy Sy stem dis mos Kersfees nou?

Want die grootste geskenk kom uit Bethlehem
Kinders hoor jy Sy stem dis mos Kersfees nou?
Want daai grootste geskenk hou jy diep in jou hart
En Hy dra al die smart Hy's van Bethlehem
Bethlehem

Trivia about the song Geskenk Uit Bethlehem by Lianie May

When was the song “Geskenk Uit Bethlehem” released by Lianie May?
The song Geskenk Uit Bethlehem was released in 2008, on the album “Kersfees Met Lianie”.

Most popular songs of Lianie May

Other artists of Country pop