Kiepie En Kandas

Knyp my
Is ek maar net ‘n dromer?
Alle paaie lei na Roma maar net een lei na jou hart

Wys my
Jou oë is die vertoning
En ek is die beloning as jy my net saam jou vat

Net soos Kiepie en Kandas
Nes ‘n das wat netjies pas
Nes soos snipper is die punt het jy in my hart kom sit
Ek sal berge vir jou klim

Net soos Agter Elke Man
Is jy die een wat by my staan
Onder Draai die Duiwel Rond jy haal my voete af die grond
Jy steel die woorde uit my mond

Soen my
Net soos in die movies
Ons is nes ‘n sepie wat ook net nie einde kry

Wys my
Sal jy vir my baklei
Sal jy verder as die horison of deurnag vir my ry?

Net soos Kiepie en Kandas
Nes ‘n das wat netjies pas
Nes soos snipper is die punt het jy in my hart kom sit
Ek sal berge vir jou klim

Net soos Agter Elke Man
Is jy die een wat by my staan
Onder Draai die Duiwel Rond jy haal my voete af die grond
Jy steel die woorde uit my mond

En ek is vir jou soos Jolene en jy my DiCaprio
Ek sien dit op die big screen
Jy hou my vas
En ek vir jou

Net soos Kiepie en Kandas
Nes ‘n das wat netjies pas
Nes soos snipper is die punt het jy in my hart kom sit
Ek sal berge vir jou klim

Net soos Agter Elke Man
Is jy die een wat by my staan
Onder Draai die Duiwel Rond jy haal my voete af die grond
Jy steel die woorde uit my mond

Net soos Kiepie en Kandas
Nes ‘n das wat netjies pas
Nes soos snipper is die punt het jy in my hart kom sit
Ek sal berge vir jou klim (Berge vir jou klim)

Net soos Agter Elke Man
Is jy die een wat by my staan
Onder Draai die Duiwel Rond jy haal my voete af die grond
Jy steel die woorde uit my mond

Trivia about the song Kiepie En Kandas by Lianie May

When was the song “Kiepie En Kandas” released by Lianie May?
The song Kiepie En Kandas was released in 2014, on the album “Naweek Lyfie”.

Most popular songs of Lianie May

Other artists of Country pop