Laat God Die Wereld Was

Ek sien 'n wêreld waar liefde weer staan
Waar ons kan voel dat ons êrens heen gaan
Verlore soek ons na rede

Ek leef 'n tyd waar die kwaad ons omdraai
En niemand weet waar die golf sal omswaai
Verlore soek ons na
'n Woord op ons gebede

Staan saam vir vrede
Vir vrede, vir lewe
Gee elke kind die kans om die droom te kry
Soos belowe

Staan saam, staan hier en nou
Laat ons bou, en onthou
Dra net liefde om jou
Staan saam dat God die wêreld was

Ek voel 'n wêreld waar omgee vergaan
Waar niemand voel en waar alles los staan
Verlore, voel haat, tevrede

So draai jouself dat die wêreld omdraai
Draai as 'n mens en laat ons weer goed draai
Gebore, roep ons na
'n Woord op ons gebede

Staan saam vir vrede
Vir vrede, vir lewe
Gee elke kind die kans om die droom te kry
Soos belowe

Staan saam, staan hier en nou
Laat ons bou, en onthou
Dra net liefde om jou
Staan saam dat God die wêreld was

Want elke uur word net te laat
So vat die uur en vat my hand

Staan saam vir vrede
Vir vrede, vir lewe
Gee elke kind die kans om die droom te kry
Soos belowe

Staan saam, staan hier en nou
Laat ons bou, en onthou
Dra net liefde om jou
Staan saam dat God die wêreld was

Staan saam vir vrede
Vir vrede, vir lewe
Gee elke kind die kans om die droom te kry
Soos belowe

Staan saam, staan hier en nou
Laat ons bou, en onthou
Dra net liefde om jou
Staan saam dat God die wêreld was

Trivia about the song Laat God Die Wereld Was by Lianie May

When was the song “Laat God Die Wereld Was” released by Lianie May?
The song Laat God Die Wereld Was was released in 2009, on the album “Boeremeisie”.

Most popular songs of Lianie May

Other artists of Country pop