Onweerstaanbaar

Daar’s ‘n les wat die lewe oor die liefde leer
Jy kan maak wat jy wil maar jy kry tog seer
Want ‘n hart is ‘n ding wat net aanhou sing
Kan jy voel hoe dit klop soos die note klim?
En ons sing na na na, na na na

Jy kan nie die liefde keer nie
Al sê jy jy sal nooit weer nie
Want ek kan jou belowe vir ‘n hart
Is liefde onweerstaanbaar (Onweerstaanbaar)

Jy kan nie die liefde keer nie
En jy’s nooit te oud vir leer nie
Want ek kan jou belowe vir ‘n hart
Is liefde onweerstaanbaar

Daar’s ‘n sêding wat lei liefde maak jou grys
Maar deur die sweet moet jy weet jy word dalk net wys
Want die oumense sê dat ‘n hart wat sing
Vir jou geloof vir jou hoop vir jou liefde bring
En ons sing na na na, na na na

Jy kan nie die liefde keer nie
Al sê jy jy sal nooit weer nie
Want ek kan jou belowe vir ‘n hart
Is liefde onweerstaanbaar (Onweerstaanbaar)

Jy kan nie die liefde keer nie
En jy’s nooit te oud vir leer nie
Want ek kan jou belowe vir ‘n hart
Is liefde onweerstaanbaar
Onweerstaanbaar
Jy’s onweerstaanbaar
Onweerstaanbaar (Onweerstaanbaar)

Jy kan nie die liefde keer nie
Al sê jy jy sal nooit weer nie
Want ek kan jou belowe vir ‘n hart
Is liefde onweerstaanbaar (Onweerstaanbaar)

Jy kan nie die liefde keer nie
En jy’s nooit te oud vir leer nie
Want ek kan jou belowe vir ‘n hart
Is liefde onweerstaanbaar

Trivia about the song Onweerstaanbaar by Lianie May

When was the song “Onweerstaanbaar” released by Lianie May?
The song Onweerstaanbaar was released in 2014, on the album “Naweek Lyfie”.

Most popular songs of Lianie May

Other artists of Country pop